Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

Telecommunications

SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS - WAT MAAK JY AS JY REEDS TWEE MAANDE GELEDE 'N SELFOONWINKEL VERSOEK HET OM JOU KONTRAK TE VERANDER EN STEEDS WORD DIT NIE GEDOEN NIE.
Ek het reeds die 6 Junie navraag gedoen oor 'n kotrak wat ek wil verander en is die versekering gegee dat ek net al my details moet email en dan word die kontrak verander soos ek gevra het - ek was so bly hieroor - en ek is gewaarborg dat dit wel sou verander vanaf einde Julie. GROOT was my skok toe dieselfde bedrag einde Julie afgetrek is ek het die selfoonwinkel weer gekontak en hulle kon nie verduidelik waarom dit nie gedoen is nie hulle verskoning " hulle het nie tyd hehad nie. Ek het daarop aangedring dat die saak reggestel word weer sou hulle aandag gee - geen reaksie ek het nou einde Augustus weer betaal. Ek het vanoggend weer geskakel en EK GAAN NOG VIR TWEE MAANDE HIERDIE BEDRAG MOET BETAAL HULLE KAN NIKS VIR MY DOEN NIE DIT AGV 'N SWAK VERKOOPSMAN WAT NIE SY WERK GEDOEN HET NIE. NOU MOET EK BETAAL VIR SWAK DIENS.

EK BEVEEL NIEMAND AAN NA DIE WINKEL TOE NIE

SWAK SWAK SWAK DIENS


Company: Cell C
Country: South Africa
City: Mall@Reds Centurion
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Adt Security
Swak diens en geen response

Multichoice
DSTV is weer af

African Bank
Swak Diens

Vodacom
Swak Diens

Cell C
Swak diens en lee beloftes met onbevoegde personee

Edgars
Swak diens

Vodacom
Vodacom swak diens

Cell C
SWAK DIENS

Mtn
Swak Diens

Wilma Mostert Eiendomme
Diens is uiters swak