Mtn
Swak Diens

Telecommunications

Ek het aansoek gedoen vir 'n kontrak by bogenoemde tak van MTN op Vrydag die 1ste Maart 2013. Nadat ek 'n halfuur of meer gewag het, is ek gevra om later eers weer terug te kom aangesien hulle "system" stadig was. Toe ek weer terugkeer is die nodige dokumentasie per hand gedoen, aangesien sie "system" aflyn of iets was. Ons is egter verseker dat hulle ons sou skakel binne 2 tot 24 uur. Toe ek vanoggend, 6 Maart 2013, skakel was hulle nog steeds van lyn af en niks is gedoen oor my aansoek nie. Ek sou verwag het dat hulle die moeite sou doen om my te skakel om die situasie te verdeuidelik en op hoogte sou hou. Ek het egter geen keuse gehad as om opdrag te gee om liefs die aansoek te kanseleer nie want as dit die diens is wat 'n klient ontvang van hierdie tak, wonder ek wat gebeur as 'n probleem opduik wat hulle moet hantee


Company: Mtn
Country: South Africa
City: Vredenburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Aansoek vir studentelening

Vodacom
Gekraakte Sam siii skerm

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

Hyundai South Africa
CD playe

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

Discovery Health
Ek wag NOG STEEDS!!!

Chatz Cellular
SELFOON KONTRAK

Absa
VERBAND AANSOEK