Mustang Marketing
Kanselasie van kontrak

Education & Science

16 Nov 2013, Evert Oosthuizen besoek my. Ek teken die kontrak en kom met hom ooreen vir voortsetting van kontrak in Jan 2013 wanner my fin. posisie beter is. Hy hou nie sy woord en begin Des. gaan daar R19990.00 van my k/k kaart af. Ek skakel hul kantoor en probeer vir dae lank met Evert of Melissa te praat. Na vele oproepe kry ek Evert in die hande. HY vra verskoning namens hom self en die maatskappy en erken dat dit n fout aan hulle kant is. Deel my mee dat ek my geld sal terug kry binne 15 dae. Hou weereens nie woord nie. Weer vele oproepe. Martie skakel en se hulle stuur kanselasie kontrak middel Jan 2013.Kontrak word onder teken deur my en Mellisa, vir terug betaling binne 15 dae. In die kontrak moet ek onderneem om met geen 3de party te praat nie. Wimpie bevestig ook telefonies dat my geld terug betaal word.15 Dae later ontvang ek Nedbank EFT strokies vir die oorbetaling Vandag 8 Junie 2013 is die geld nie in my rekening nie. Ek skakel weer Wimpie deel my mee dat hulle die geld oorbetaal het, en sit die telefoon neer. Skakel weer kan met niemand praat nie en niemand skakel terug. Tans besig met regs aksie, en sal nie ophou voor ek my geld terug het sso in die kontrak ooreengekom


Company: Mustang Marketing
Country: South Africa
City: Centurion
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mustang Marketing
Swakste van swak

Vodacom
Vodacom

8ta / Telkom Mobile
Thy do not com back for complaints

Multichoice
Onbevoegde personeel

Cell C
Incorrect information and double charged

Mtn
Unnecessary deductions

Nashua Mobile
Cancel contract

Capitec Bank
Seeking answers to a big problem

African Bank
Maak seker voor jy by afrcan bank n lening vat