Alexander Forbes Insurance
PATETIESE DIENS

Business & Finance

Ek het n claim ingesit direk na die ou wat in my vas gery het se versekering! Die mense kom glad nie terug na mens toe nie, geen "customer service" nie! Ek bel al van Donderdag af seker 5 keer per dag en niemand kom terug na mens toe nie! Ek kry vandag n brief van hulle af met die "offer" wat hulle my maak na dat ek vir hulle 2 kwotasies gestuur het van paneelkloppers af om my kar reg te maak! Daar is soveel spelfoute op die brief en die dele wat hulle ingescan het, kan mens glad nie eens lees nie! Notas op die oorspronklike kwotasie, maar mens kan nie sien wat daar staan nie! Op die brief staan 100% reimbursement, maar hulle betaal amper R3500 KORT wat op die kwotasie staan? Wie dink hulle moet daai betaal? EK? no ways!


Company: Alexander Forbes Insurance
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Wesbank
Geen diens en onwettige ekstra kostes?!

Vodacom
BAD SERVICE

Telkom
SWAK DIENS

Standard Bank
Wat die hel

Samsung South Africa
After Sale

Vodacom
Gekraakte Sam siii skerm

Fishaways
Orders verkeerd

Mtn
Moeg vir MTN se verskonings