Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29

Shops, Products, Services

Ek het die Vegas sleeper bank gekoop op 2012/05/29 - op 2013/03/27 het ek Beares gebel om te se springs druk onder uit en die bank is stukkend. Elke 2 dag gebel om te hoor wanneer kom haal hulle omdat hy onder waarborg is vir n 1 jr. Op 18/04/2013 na dreigemente na hulle toe, kom laai hulle die bank op. Ek praat met Christa by die tak elke keer maar geen terugvoering oor wanneer ek die bank terug kan kry nie. Op 07/05/2013 gaan ek na die tak en vra vir n leen bank. Met baie baklei leen hulle toe n stukkende bank wat by hulle staan maar se ek moet tot 84 uur wag vir aflewering. Met baie baklei doen hulle dit toe dadelik nadat ek gese het omdat hulle nou betaal vir aflewering moet ek solank wag, maar toe ek gekoop het en self vir aflewering moes betaal kon hulle dit dadelik aflewer. Ek skakel hulle gereeld om te hoor wanneer ek my bank kan terug kry, waarop Christa net antwoord sy het mails na die mense gestuur en geen terugvoering van hulle nie..As mens kontant (R4000.00) betaal is hulle vinnig om my te help. Noudat daar fout is moet ek al amper 2 mnd wag net om my bank terug te kry. Christa belowe om my terugvoering te gee, tot vandag toe nogsteeds niks nie... dit is swak diens.


Company: Beares
Country: South Africa
City: Quagga sentrum
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Medihelp
Efund

Alexander Forbes Insurance
PATETIESE DIENS

American Swiss
Pay something twice

Groupon SA
Bestellings geplaas maar wag 8 Weke no respons

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

NWJ
Ring wat ek by NWJ gekoop het

Toyota
Vehicle-VW TOURAN 1.9 TDI 2006, Reg no DHR 917MP

Standard Bank
Wat die hel