Mahindra SA
SWAK DIENS NA AANKOOP VAN NUWE VORTUIG!

Cars & Transport

Gedurende Mei 2012 het my man n nuwe Mahindra scorpio bakkie by Mahindra Kby gekoop. die voertuig was al in vir 3 dienste en het nog geen diensboekie nie met sy laaste diens gedurende Jan 2013 het ons die bakkie terug gekry ongewas en die lugdraad op die dak van die bakkie was af. Die agterbak se oopmaak meganisme se twee kettings het gebreek en die voertuig is na Mahindra geneem waar hulle gese het ons moet n kwotasie gaan kry wat wel gedoen was en vir hulle gestuur was al gedurende Januarie 2013 aangesien hulle se dit is nie onder waarborg. My bakkie se skokbrekers is ook klaar en dit is al die tweede stel die bakkie het nou 21000 km op en volgens hulle is dit nie meer onder waarborg! Verskeie oproepe is deur my man en myself aan Mahindra gemaak maar geen terugvoering is ontvang. Die naverkoop diens by Mahindra is regtig pateties en ek sal defnitief nooit weer n voertuig by hulle koop.


Company: Mahindra SA
Country: South Africa
City: Kimberley
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mahindra Sa
???

Toyota
Moeg gekla

Toyota
"splinter nuwe" tweede handse bakkie ontvang!!!

Mahindra Sa
9 MAANDE VAN SUKKEL

General Motors South Africa
EITERS PATETIES

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

Mahindra SA
Bad Service at Mahindra SA

Santam
Swakdiens van Santam

Hyundai South Africa
CD playe