Homemark
Refund of returned goods

Shops, Products, Services

Klagte Homemark (Pty) Ltd nie nakoming van voorwaardes van koop. Gedurende Nov 2012 was ek geskakel deur Mnr Matola van Homemark (Pty) Ltd, hy het a artikel vir my aangebied wat ek t?? n a spesiale prys kon kry. Ek het dit van die hand gewys aangesien ek dit nie op daardie stadium kon bekostig nie, en dat hy my weer in die nuwe jaar 2013 moet kontak. Die 7 Januarie 2013 het ek van my bank (Absa) a sms gekry dat a bedrag van R2 600-00 t?? n my rekening gedebiteer is. Ek het onmiddellik kontak gemaak met Homemark en aan hulle meegedeel dat ek nie die artikel will he - wat dit ook al is. Die artikel is toe met Koerier gestuur na my address en ek het die geweier en terug gestuur met die selfde koerier. Ontvangs van die artikel is bevestig en het ek hulle meegedeel wat my rede is vir die weiering. Na etlike op roepe na die nommer 011-430 6005 en na dat ek het met verskeie konsultante gepraat het, en vir hulle gestel dat ek wil he, die geld wat hulle verhaal het, van my kredit kaard, moet terug betaal. Ongeag al my pogings tot op datum het daar nog geen terug betaling geskied nie.


Company: Homemark
Country: South Africa
City: Johannesburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Vodacom

Foto And Hifi World
Geen klientediens nie - bad attitude

Mahindra SA
SWAK DIENS NA AANKOOP VAN NUWE VORTUIG!

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Telkom
Cancel my internet line, sent me proof

Channel Life
RETRENCHMENT VOORDEEL BHU07130L

Ranch Furniture
TV Kas gekoop te Ranch Furniture

Capitec Bank
Slegste Diens ooit!

Homemark
Verkoop van polaroid tablet aan 86 jarige

Absa
Onbehulpsaamheid van Absa Melkbostrand tak