Absa
Onbehulpsaamheid van Absa Melkbostrand tak

Business & Finance

Ek wou geld vanaf my Kredietkaart rekening oorplaas na Universiteit Stellenbosch Absa bank om my seun se registrasie gelde te betaal. Op 2014/01/27 het ek probeer gebruik maak van my internet bank dienste, waar ek toe boodskap kry dat my rekening geblok is. Ek kontak Absa Brackenfell wat my meedeel ek moet my pin laat reset maar moet inkom bank toe daarvoor. Op 2014/01/28 gaan ek toe Melkbos tak toe wat dit toe doen maar my meedeel Absa het n probleem met die kredietkaat visa se pins ek sal die geld by die toonbank moet inbetaal. Ek het ongeveer 15km terug gery om die rekening nommer en besonderhede is in my kantoor toegesluit was. Ek vra hulle toe of ek by een van hulle rekenaars op my internet bank kan ingaan om die besonderhede te kry. Ek word toe meegedeel dat hulle nie kliente op hul rekenaars mag laat werk nie. Dit beteken dat ek moes terug ry, weer terug bank toe om die besigheid te kt in totaal ongeveer 60km en die tyd wat ek verloor by werk wat ek nie betaal word nie. Ek dink regtig die beleid dat kliente nie hulle rekenaars mag gebruik nie is belaglik. As dit dan so is hoekom stel hulle nie n rekenaar vir die kliente tot beskikng nie aangesien hul internet banking het.


Company: Absa
Country: South Africa
City: Melkbosstrand
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

First National Bank
My account is been Hacked

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

American Swiss
Pay something twice

Absa
Internet Banking

Vodacom
Vodacom

Capitec Bank
My R10000.00 uit my rekening gesteel

Absa
Julle vat rerig julle sweet time ne...?

Vodacom
Ek wil net my geld terug he!!!

Absa
Card stopped twice in 2 months

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering