@Home
Bad customer service

Shops, Products, Services

N Familie lid het n geskenk register by die winkel, ons het items gekoop van die register en dit so genoem aan die bestuurder wat ons gehelp het. Weer na die winkel om n geskenk te gaan kry vir die geleentheid, geen van produkte wat al gekoop is is van die lys verwyder. Ons bring dit onder die aandag van die bestuurder, haar antwoord was "daar is fout met die stelsel". As daar fout is met die stelsel, se vir die klient en merk die produkte wat klaar gekoop is.
Ek het n Breville produk gesien by n ander tak van @Home. Ek vra die bestuurder kan die produk bestel word. Sy vra my, verkoop @Home die produk, ja hul doen dis hoekom ek dit wil bestel by @Home. Sy noem die produk kan bestel word MAAR dit kos R200 vir aflewering na die winkel en daar word gese as produk foutief/beskadig is of nie afgelewer word is dit my verlies. Hul bestel nie produkte vir kli? nte want hul is n klein winkel. Watse diens is dit? Die produk word deur @Home verkoop maar daar moet betaal word vir aflewering en die risiko is op die klient, dan wil hul weet hoekom niemand hul ondersteun.
Leer asb die bestuur hoe om pakkies netjies toe te draai, die takke in Bloemfontein doen dit baie beter en vininger. Jammer hul is so ver.


Company: @Home
Country: South Africa
City: Upington
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Spar
Prys nie op die rak nie

Zodiac Pool Care
Ek sal nie weer 'n Zodiac stuk koop nie

Pick 'n Pay
Help nie kliente klaar en reg nie

Sterns
Winkel se ondergang agv swak bestuur!!

Groupon SA
Bestellings geplaas maar wag 8 Weke no respons

Pick 'n Pay
Pick `n pay, die swakste winkel ooit!!!

Mr Price Home
Moes lank wag&was onvriendelik

Dis-Chem
Baie slegte diens

Pick 'n Pay
SWAK DIENS EN AREA BESTUURDER LIEG VIR CUSTOMER

Pep
Aie swak diens