Wimpy
Swak diens

Cafes, Bars, Restaurants

Op goeie Vrydag 31/3/2013 het ons ongeveer 18H00 besluit om by die Engen 1 stop Wimpy te eet. Aangesien my man nie baie gesond was nie het hy 'n bietjie oatspap bestel Daar was geen probleem met die pap maar toe hy 'n lepel vra bring hulle vir hom 'n lang roomys lepel, toe ons vra vir 'n paplepel is gese daar is geen so 'n lepel in die winkel. Mnr die eienaar wanneer laas het jy pap en melk met 'n teelepel probeer eet.
Ek het 'n Epic XL burger geneem met slaai. Die "patty" van die burger was droog en onsmaaklik. Buiten twee ander mans was ons die enigte kliente in die winkel. Die personeel was so min of meer 6 dames
wat baie luidrugtig was en nie omgegee het dat die winkel se vensters smerig vuil was. Dit was agter alles
paasnaweek en julle het geweet dat baie mense die winkel sal gebruik. Mnr die eienaar jy het probleme met jou personeel - die kombuis ingesluit. Ons is baie gereelde Wimpy ondersteuners en dit is die swakste
nog.


Company: Wimpy
Country: South Africa
City: Langebaan
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

NWJ
Ring wat ek by NWJ gekoop het

Markham
Swak diens

Wimpy
Bad Attitude

Vodacom
Gekraakte Sam siii skerm

Mooiberge Farm Stall
Mooiberge eienaar se swak houding

KFC
KFC: Familie take-away of Pub???

Metrobus
Metrobus Oorvol

Pick 'n Pay
Pick `n pay, die swakste winkel ooit!!!

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering