Pick 'n Pay
Help nie kliente klaar en reg nie

Shops, Products, Services

Middag, wil graag 'n klagte indien. Ek het vandag 'n onaangename en aaklike ervaring by die bo-genoemde winkel ondervind. Ek gaan om 'n produk te koop waarvan daar nie op die rakke is nie, ek vat 'n voorbeel van iets anders sodat hulle kan weet waarvan ek praat. Ek vra vir 'n manspersoon wat daar werk, ek begin hom te vra. Roep hy 'n dame wat besig is met ander mense om my te help. Toe kom daar 'n ander dame verby en help my. Sy gaan kyk vir my en kom na my toe en s? : Lets go to info desk, waar sy toe vir die mense daar s? wat ek soek. Toe loop sy net sonder om vir my te s? wat aangaan. Toe kom die wit bestuurder na my en vra is dit ek wat die produk soek. Ek antwoord ja. Ek en hy gaan kyk. Hy gaan kyk in die stoorkamer, en s? vir my niks meer in die stoorkamer. Toe gaan loer hy gou by 'n ander plek, en kom terug na my toe en s? vir my. Hy vind by die supplier uit en kom s? my nou. Ek het vir 15-20minute daar rond gedwaal sodat hy vir my net kan s? wat die mense s? Toe ek khom kry loop hy met pakkies hoenders en goed in sy hande rond en doen ander goed. Slegte personeel en bestuur.


Company: Pick 'n Pay
Country: South Africa
City: Mall @ Reds, Wierda Park
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Builders Warehouse
PVC Reduce las

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

First National Bank
Wat moet mens doen om regte inligting te kry

Makro
Patetiese diens

Fincapital
BAD SERVICS

Wimpy
Bad Attitude

Jet
As julle diens en Klere wil he gaan hierna toe

Lazer Battle Zone
Bad attitude baie Slegte diens

Samsung South Africa
After Sale

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering