Pick 'n Pay
Stinkende winkel agv reuk van vrot vleis Geen bet

Shops, Products, Services

My absolute misnoe met Pick & Pay Hyper Montana. Dit het onder ons aandag gekom dat die kliente minder word by die winkel. Dit is onaangenaam om inkopies daar te doen. My ondervindings was al verkeerde pryse en die scan right policy moet afgedwing word. Personeel is absoluut onbehulpsaam ek voel daar moet iets drasties aan gedoen word. Die vloere wemel van personeel maar hul selfoon radios bler so in hul ore en as jy hul iets vra verdwyn hulle met die verskoning hulle gaan die persoon wat in die afd werk roep. Die pakkers gesels so dat ek wonder of hul werk gedoen word. Ek kan nog insidente byvoeg wat ek persoonlik ondervind het. Maar die ergste was Maandag 2 SEPT 2013 toe ons met die aller vreeslikste stank begroet is in die winkel. Die reuk van vrot vleis was genoeg om jou vleislus vir altyd weg te neem. Dinsdagoggend met my besoek aan die winkel het die reuk nog in die lug gehang Ag nee Pick & Pay Montana!!


Company: Pick 'n Pay
Country: South Africa
City: Hyper Montana
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Pick 'n Pay
UNBELIEVEBLE WARM

Pick 'n Pay
Ongeskikte personeel

KFC
KFC: Familie take-away of Pub???

Vodacom
Swak diens

Pick 'n Pay
PRYSE OP RAKKE

Food Lovers Market
VROT OXTAIL

@Home
Bad customer service

Pick 'n Pay
Pick `n pay, die swakste winkel ooit!!!

Vodacom
Gekraakte Sam siii skerm

Vodacom
Swak diens