Food Lovers Market
VROT OXTAIL

Shops, Products, Services

Dit is regtig met spyt dat ek dit nou moet doen, maar ek dink die mensies wat by ons "nuwe" Food Lovers Market Westgate hulle vleis koop moet ingelig word.
Ek het die naweek (26 Jan) besluit om Oxtail te gaan koop, die prys was aanvaarbaar en ek het TWEE pakkies gevat. Die vleis was vakuum verpak asook gevries. Lang storie kort te maak, nadat ek 'n klomp mense genooi het moes ek by my man hoor dat die vleis VROT is, altwee pakkies. Die "sell by" datum op die prys was eers 16 Feb 2013. Ons het natuurlik die vleis terug gevat en die houding van die slagter was baie baie onprofessioneel, regtig 'n ja-so-what-die-vleis-is -vrot houding. Ons het wel ons geld terug gekry, maar sal NOOIT weer enige iets by hulle koop nie. Daar het 'n ouerige dame saam met my ses pakkies oxtail gekoop, kry haar baie jammer as sy gaan agter kom dat al daai vleis vrot is.


Company: Food Lovers Market
Country: South Africa
City: Westgate
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Food Lovers Market
VROT VLEIS VIR DIE HOEVEELSTE MAAL

Shoprite
Ou vleis word gemarineer en weer op rak geplaas

Mike's Kitchen
Cavery

Dros
Slegste vleis ooit

Meat World
Taai taai vleis

Pick 'n Pay
VROT BEES VOETE

Pick 'n Pay
Stinkende winkel agv reuk van vrot vleis Geen bet

Ster-Kinekor
Service and Complaint

Jet
As julle diens en Klere wil he gaan hierna toe

Dros
Kos wat ek nog ooit by dros gekry het