Land Rover Experience
Wonderlike GEES en puik diens
- 01-13-2014
- 7
Weereens besef ek net hoekom Land Rover die toonaangewers is, en ek deel is van die broederbond.
Van die eerste oproep en epos wat ek gestuur het met navrae, was ek spoedig beantwoord.
Tanie Cora het elke keer alles vriendelik verduidelik en seker gemaak alles is reg.
Die kennis en GEES waarmee Christo die kursus aanbied is "ellectric", mens wil net meer en meer weet. Hy laat elkeen deel voel van die dag selfs al is dit n Defender to Disco 4 eienaar.
Land Rover is bevooreg om sulke mense in hulle SPAN te he.
Hou so aan
Julle is TOPS!
Disco-Groete
Stephan De Bee
Company: Land Rover Experience
Country: South Africa
City: Gerotek