Bellbuoy
Bellbouy maak hulle probleme die klieënt s'n

Real Estate

Pragtige nuwe "Mandela" note en party mense wil hulle nie he nie. Hoe kom besighede daarmee weg om te se hulle aanvaar nie kontant nie? Is dit dan nie die offisieele betaalmiddel in SA nie? Die verskonig - sekuriteit - en dit van mense wat agter 'n sekuriteits hek sit.
Ek het 'n "oop" ontvangs en werkswinkel. Indien ek nie my klieente se kontant ontvang nie, gaan hulle eenvoudig na 'n ander werkswinkel. Klieente diens gaan by die deur uit en ons land word deur misdadigers beheer.
Komaan Bellbouy, stel jou klieentediens eerste! Ek moet se die dametjie by ontvangs het die situasie baie goed hanteer.


Company: Bellbuoy
Country: South Africa
City: Port Elizabeth
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Santam
Goerdere wat weggeraak het met trek

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

Samsung South Africa
After Sale

Rochester Home Decor
BAD SERVISE

First4cars
STEEL VAN VOERTUIG

Starline Buses
SPEEDING STARLINE BUSSES

NWJ
Slegte diens

Jet
As julle diens en Klere wil he gaan hierna toe