De Lucia Group
SWAK DIENS

Real Estate

Rekeninge vir Birchleigh Boulevard.

Huurders se water en ligte word summier by my levy rekening gevoeg, sonder enige kennis. Die water en ligte word ook nie gesny die oomblik wanneer die deposito opgebruik word wat betref agterstallige rekeninge nie.
Julie het my meegedeel dat Unit 20 se vorige huurder nie haar beloftes nagekom het nie? Watse tipe besigheid werk op beloftes wanneer dit by agterstallige gelde kom. Sonder om my te laat weet word R2000 by my levy rekening gevoeg. Ek wag nogsteeds vir die wetgewing wat bepaal dat ek verantwoordelik is vir uitstaande water en ligte wat nie op my naam is nie.
Selfde probleem met Unit 90. Ek het hulle versoek om dit reg te stel uit die vorige huurder se deposito. Geen antwoord op my email gestuur na accounts.
Ek het versoek dat die water en ligte rekeninge na my toe ge-email word elke maand sodat ek hulle kan opdrag gee om dit te sny sodra agterstallig aangesien ek nou verantwoordelik is vir ander mense se water en ligte wat nie eers op my naam is nie. Geen antwoord.
Ek het hulle versoek om die sms charges en penalty fees terug te skryf, aangesien dit nie my nalatigheid is nie, en ek nog nooit 'n sms ontvang het nie, geen antwoord


Company: De Lucia Group
Country: South Africa
City: KEMPTON PARK
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Just Letting
Swak diens!!!

Absa
ABSA aftrekkings

Resolution Health Medical Scheme
ONREGMATIGE VERANDERING VAN PREMIE BEDRAG

ERA Real Estate Agency
Problem with rental contract

Standard Bank
Diefstal en bedrog

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Woolworths
Versekering op rekeninge

Absa
Vermindering van oortrokke SONDER kennisgewing

Santam
Swakdiens van Santam