Resolution Health Medical Scheme
ONREGMATIGE VERANDERING VAN PREMIE BEDRAG

Health & Medicine

RE: REVOLUTION HEALTH SE ONREGMATIGE VERANDERING VAN MY PREMIE BEDRAG VAN R780 na R3570 PER MAAND
My dogter het verlede jaar begin werk na sy gematrikuleer het en dit was vir ons belangrik dat sy n mediese fonds moes he, n makelaar het ons in Augustus 2012 kom sien en ons het besluit om te gaan met Resolution Health se opsie waar haar paaiement volgens haar inkomste bepaal word, die paaiement is toe op R780 vasgestel wat aanvaarbaar was aangesien haar salaries R2500 per maand is vir n halfdag pos en aangesien sy n deeltydse student is.aanvaar mt intreedatum v 1 des12.Jan.(wagtyd van 3 mde) het die med sonder ons medewete na die maksimim paaiement opgeskiet en geen van haar med rek is vereffen nie. Ons het hulle gekontak om uit te vind wat die probleem is en ons is meegedeel dat ons agterstallig is met die betaling, ons het gese dat dit onmoontlik is omrede alle betalings gedoen is.by verdere ondersoek het hulle ons meegedeel dat die paaiement nou is as die R780 pm omrede hulle nie haar nuwe jaar se salarisstrokie ontvang het nie, AGV POSSTAKINGS HET ONS GEEN KENNIS VAN ENIGE AARD ONTVANG NIE.TOT OP HEDE IS SY NOG "GESUSPEND". Daar word net aan ons gese dat sy verantwoordelik


Company: Resolution Health Medical Scheme
Country: South Africa
City: HEAD OFFICE
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
ABSA aftrekkings

Homemark
Verkoop van polaroid tablet aan 86 jarige

First National Bank
Temporary loan fnb!!! R780 gemaak in 6dae!!!

Clientele Life
Geen terug voering oor uitkeer van die polis geld

De Lucia Group
SWAK DIENS

Standard Bank
Hulleverneuk my met my kr kaart en gee swak diens

Finchoice
Etallings

Vodacom
Swak diens van Vodacom

Doves Funerals Insurance
Doves gee swak diens en het geen simpatie

Koek N Loer Tuisnywerheid
WERK JOU AF, EN GEEN BETALING NIE!!!