Transnet
Mediese kaart nie ontvang nie
- 06-06-2013
- 43
Na vele telefoon oproepe, verskeie e-posse het ons nog geen terugvoer onvang van transmed nie.
wag nou al 6 maande vir mediese kaart vir 2013. my ma moet gereeld by die dokter wees. ons is al moedeloos dankie
Company: Transnet
Country: South Africa
City: Johannesburg