Sa Vehicle Maintenance
Cancelation of drive plan

Cars & Transport

Hallo Peter

As gevolg van maande se frustrasies en moedeloosheid is ek genoodsaak om hierdie e-pos aan u te rig.
Na verskeie telefoniese oproepe, wat op band geneem is, het ek beluit om my Drive Plan te kanelleer.

Ek het op 16 April 2013 'n bedankingsvorm aan [Email Removed] gestuur en het die konsultant bevestig op 17 April 2013 dat dit 2 dae neem.

Die debietoder is in tussen tydig en ontydig aangevra en is toe onsuksesvol deur ten bedrae van R581, 00.

Ek het weer die instansie gekontak en na verskeie onsuksesvolle oproepe en beloftes dat iemand my sal terug skakel, wat alles op band is, het ek nog geen antwoord ontvang van wanneer die plan gekanseleer word nie.

Na al my fustrasies is ek verplig om my probleem aan u te rig.

My versoek is eenvoudig. Die Drive Plan moet gekanseleer word en dat die bedrag van R581, 00 onmiddelik aan my terug betaal moet word.

Ek moet ook aan u noem dat ek nog geen korespondensie of sms vanaf die instansie ontvang het nie.

Onlangs 2013 is daar vir die eerste keer per sms aan my gestuur ten opsigte van die debietorder.

Hoop om spoedig van u te hoor.

Vriendelike groete
ED Burger
0828289330


Company: Sa Vehicle Maintenance
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Channel Life
RETRENCHMENT VOORDEEL BHU07130L

Vodacom
Swak diens mbt herstel van Blackberry 9300

Telkom
Cancel my internet line, sent me proof

Leserskring / Leisure Books
Uitstaande rekening

MIBFA
Sukkel om my Pension uit, Engineering Industries

Toyota
My Toyota Land Cruiser is nog steeds nie reg

Edgars
Situation of my case on my account

Vodacom
Services and Repairs below standard

Impak Education
No books, No feed back, No answer at call centre

Ranch Furniture
TV Kas gekoop te Ranch Furniture