Rapport
Terugvoering op my klagte ingedien

Newspapers & Magazines

Goeie dag

Ek kry geen teruvoering vanaf Linette Retief & Kie by Rapport na 15 February 2013. Linette het geskakel met die versoek dat ek my uitgawes vir die tablet vir haar moet aanstuur en daarna het net nog flippen niks gebeur nie of enige terugvoering van haar ontvang nie.

Ek sit met 'n tablet wat ek by [URL Removed] gekoop het en wat ek seker slegs twee maande max gebruik het moet 'n gesukkel omdat ek gevra het vir 'n tablet met 3G en nie soseer wifi nie. Ek moes 'n ekstra modem koop wat ook nie gehelp het nie

Die tablet le in my huis - R2000 in die water.

Gaan ek enige terugvoering of hulp kry of nie!!!

Helen Ro


Company: Rapport
Country: South Africa
City: Countrywide
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Incredible-deals.co.za
WERK NIE

Rapport
[Email Removed]

Rapport
Geen terugvoering

Homemark
Verkoop van polaroid tablet aan 86 jarige

Mccarthy
My ingeruilde voertuig nie van my naam af nie

Vodacom
Die dame weet nie wat is die goed waarvoor ek vra

Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29

Kia Motors South Africa
Fabrieks fout op Aircon

Absa
Geen terugvoering

Mr Price Home
Moes lank wag&was onvriendelik