Kia Motors South Africa
Fabrieks fout op Aircon

Cars & Transport

Ons het 'n Kia Rio Tec by Kis motors in Bloemfontein gekoop. 'n dag voor ons haar ingevat het vir haar 30, 000 diens het haar aircon nie meer gewerk nie, ons het hulle gevra om asb vir ons daar na te kyk, die middag toe ons my kar gaan haal het, het hulle ons meegedeel dat ons asb die volgende week die kar weer moet inbrink want hulle moet vasstel wat is fout met die aircon, 'n dag of 2 nadat ons weer die kar ingevat het, het hulle ons laat weet daar is 'n fabrieksfout op die aircon, ons het die kar die 13de Feb 2013 na Kia in Bloemfontein geneem, na baie oproepe en min terugvoering het ons nog steeds nie ons kar terug nie. Ons het al tot Custermor care line gemail en gebel, niemand bel terug nie! Ek is regtig moedeloos gesukkel met Kia, ek was 'n groot voorstander van Kia maar agv hulle swak diens sal ek nooit weer 'n ander Kia koop nie.


Company: Kia Motors South Africa
Country: South Africa
City: Bloemfontein
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Investment Pools
Aie swak diens

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

CNA
RETURN VAN GAME NIKS GEHELP NIE

Vodacom
Vodacom

Ford
Swak diens

Homemark
Call and take money from your account

NWJ
Ring wat ek by NWJ gekoop het

Maneki
Dit vat 'n ewigheid

Hyundai South Africa
CD playe