Rapport
Geen terugvoering

Newspapers & Magazines

Sondag, 10 Maart 2013, koop ek die Rapport en verwag my gratis Fiela se kind DVD in die tydskrif soos gewoonlik.
Ek maak die tydskrif oop, geen DVD.
Instruksies verskyn in die koerant self om 'n SMS te stuur na die gegewe nommer, wat ek ook doen en binne sekondes ontvang ek 'n outomaties SMS dat iemand my sal kontak gedurende kantoorure.
So wag ek nogsteeds vir terugvoering en my beloofde DVD.
Kode op die DVD blad in die tydskrif, RAP DVD-0276.

Ag nee Rapport, ek het beter diens van julle verwag


Company: Rapport
Country: South Africa
City: National
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Media24 Magazines
Tydskrif word duurder EN dunner!

Rapport
Terugvoering op my klagte ingedien

Rapport
[Email Removed]

Checkers & Checkers Hypers
No feedback on prev complain and wrong info given

Kalahari.com
Gobii e-Leser Bestellingnommer 9881178

Sondag
Wat het geword van die koerant in KZN

Rapport
No Rapport but debit order goes off every month

Beeld
Geen aflewering van koerant

American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

Rna Distributors
AS POS INTEKENAAR ONTVANG EK GEEN UITGAWES