Incredible-deals.co.za
WERK NIE

Computers & Services

Goeie dag

Ek is baie ontevrede met die tablet wat ek by [URL Removed] gekoop het. Ek het spesifiek gevra rakende 3G omdat ek dit wou gebruik en nie WiFi nie. Op die einde moes ek 'n ander modem koop wat nie gewerk het nie. Die volgende modem het ook nie gewerk met die tablet nie. Ek moes Johannesburg toe ry met die tablet en by de verkoper se huis werk die tablet.

Ek gebruik 8TA en Vodacom 3G's by my huis maar dit werk nie op die tablet by my huis nie.

Pasop vir [URL Removed] wat IT ware verkoop oor die internet waar jy nie die items behoorlik kan besig nie word boonop van Hong Kong/China ingevoer en is nie compatible in Suid Afrika nie.

R2000 in die water want hy wou nie die item vir my vervang nie. Volgens die Consumer Protection Act moes hy die item vervang het!!!

Ek is baie ontevrede want ek moes 'n werkbare tablet gaan koop en het iets wat in my kas le wat niks vir my beteken nie!!!


Company: Incredible-deals.co.za
Country: South Africa
City: Johannesburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Rapport
Terugvoering op my klagte ingedien

Homemark
Verkoop van polaroid tablet aan 86 jarige

Absa
Broken Garage doo

Toyota
Vehicle-VW TOURAN 1.9 TDI 2006, Reg no DHR 917MP

Cell C
No service!!!

Wimpy
Bad Attitude

Vodacom
Betaal nie n foon uit sonder n sim!

E P Radiators
Wou nie lekkende radiator wat onder waarborg is, v