Die Burger
Hopelose aflewering

Newspapers & Magazines

Ek is net soos die ander intekenare Hoogs teleurgestel in die afleweringsdiens asook terugvoer van Die Burger. Dis Pateties!! Ek is 'n jare lange intekenaar van Die Burger en het onlangs Kaaptoe verhuis en sedert Oktober verelde jaar sukkel ek nou om die koerant afgelewer te kry. Na vele oproepe het ook aan die redakteur 'n e-pos gestuur, maar soos verwag is GEEN antw. gekry nie. Nadat ek seker male sonder tal gevra hy om net aan my 'n epos te stuur om die stand van my rekening te sien word daar elke belowe om dit te stuur soos weer verlede Saterdag deur Charney, maar geen e-pos kom nie. elke nadat ek op die telefoon gal afgaan oor die aflewering word dit vir 'n paar weke afgelewer en dan meteens sonder rede gestop. Hierdie mense wi;l koerante verkoop maar ek sien geen toekoms vir die koerant as hulle diens so pateties is nie


Company: Die Burger
Country: South Africa
City: Cape Town
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Beeld
REKENING OP DATUM / GEEN AFLEWERING

Beeld
Geen aflewering van koerant

Die Burger
Swak diens na 24 jaar se subskripsie

Beeld
GEEN AFLEWERING - ALWEER!!

Beeld
KOERANT ALWEER NIE AFGELEWER NIE

Media24
Geen aflewering, geen terugbetaling, geen terugvoe

Aig Life South Africa
Baie slegte en vertraagde terugvoer. Eis misversta

Die Burger
Verhaling van premie met verkeerderlike frekwensie

Beeld
GEEN KOERANT

First National Bank