Beeld
GEEN KOERANT

Newspapers & Magazines

Ons is by die Randse Skou voorgekeur en het by die Beeld ingeskryf vir aflewering. Ons eerste debietorder het reeds begin Mei 2013 afgegaan maar nog geen koerant is by ons afgelewer nie. Nie baie goeie diens vir mense wat hulle klientetal wil opbou en 'n koerant probeer red nie.


Company: Beeld
Country: South Africa
City: Springs
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Beeld
Geen aflewering van Beeld

Beeld
REKENING OP DATUM / GEEN AFLEWERING

Beeld
Geen aflewering van koerant

Beeld
GEEN AFLEWERING - ALWEER!!

Beeld
KOERANT ALWEER NIE AFGELEWER NIE

Beeld
Beeld lewer nie koerant af nie

Beeld
Weereens

Die Burger
Hopelose aflewering

Beeld
GEWESE BEELD INTEKENAAR

Sondag
Wat het geword van die koerant in KZN