Beeld
Geen aflewering van koerant

Newspapers & Magazines

Ek is nou raadop...!!! Ek is vir die afgelope paar jaar n intekenaar op beeld koerant en het nog altyd my koerant ontvang, met n probleempie hier en daar, maar wat nou genoeg is, is genoeg. Ek het einde Maart 2013 verhuis na n nuwe adres in dieselfde dorp waar ek woonagtig was. Ek het Beeld geskakel middel Maart en met Aimee gepraat wat my adress verander het, so probleem opgelos...??? Toe nie, kom April, geen aflewering. Weer skakel ek Beeld en praat toe met Verona, sy kyk toe op die stelsel en se geen adres was verander nie, maar sy sal dit dadelik doen en krediet gee vir die dae wat ek nie die koerant ontavang het nie. Volgende dag...??? reg geraai geen aflewering, weer bel ek en praat toe met Liezel, weer belowe sy my die son maan en sterre... geen aflewering. Van daar af praat ek elke dag met of Aimee of Liezel met geen sukses. Dit is vandag die agste April 2013, nog steeds geen aflewering. Ek dink ek moet maar my intekening kanselleer want ek betaal vir n diens wat ek nou glad nie ontvang nie, of het te doene met die swakste kliente diens in jare. Terloops, die nuwe intrekkers by my ou adres kry darem n gratis Beeld elke more, sonder om te betaal, wens dit was ek...!


Company: Beeld
Country: South Africa
City: Middelburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Beeld
REKENING OP DATUM / GEEN AFLEWERING

Beeld
Geen aflewering van Beeld

Beeld
GEEN AFLEWERING - ALWEER!!

Beeld
GEEN KOERANT

Beeld
Weereens

Die Burger
Hopelose aflewering

Die Burger
Swak diens na 24 jaar se subskripsie

Beeld
Geen reaksie op klagtes

Beeld
Geen aflewering

Media24
Geen aflewering, geen terugbetaling, geen terugvoe