Media24
Geen aflewering, geen terugbetaling, geen terugvoe

Newspapers & Magazines

Ek is die afgelope jaar of so ingeteken op Rapport. Af en toe is 'n aflewering gemis, waarvan ek hulle elke keer in kennis gestel is. Soms het ek 'n antwoord gekry wat beloof dat hulle gaan ondersoek instel, soms niks, maar nooit is my rekening gekrediteer nie.
Die afgelope paar weke het die aflewerings heeltemal gestop. Nadat ek geen antwoord op navrae gekry het nie het ek hulle opdrag gegee om die intekening te kanseleer en my geld terug te betaal.
Dit het egter nie gebeur nie en daar is nou weereens geld uit my rekening geneem.
Ek is redelik raadop. Hulle is vinning om jou geld te vat maar jy is magteloos as hulle nie hulle kant van die onderneming nakom nie.

Aflewerings gemis:
5 Augustus 2012
27 Jan 2013
7 Apr 2013
12 Mei 2013
19 Mei 2013
26 Mei 2013


Company: Media24
Country: South Africa
City: Cape town
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

American Swiss
Pay something twice

Rochester Home Decor
BAD SERVISE

Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29

Absa
PROBLEME WORD NIE OPGELOS NIE

Impak Education
SWAK DIEN NEE GEEN DIENS

Fedhealth Medical Scheme
Fedhealth betaal nie geld aan my terug nie

Mtn
Doen nie wat hul belowe nie

Old Mutual
Wil nie my geld uit betaal nie

Groupon SA
Bestellings geplaas maar wag 8 Weke no respons

Adt Security
Swak diens en geen response