Optipharm
WAT MOET EK DOEN???

Health & Medicine

Ek wag al die heel week vir Optipharm om my medikasies af te lewer maar NIKS nie.
Ek het 2 telefoon gesprekke met Optipharm gehad en alles was uitgesorteer maar geen aflewering vind plaas nie.
Dis Ryan Noach van Discovery wat daarop aangedring het dat ons moet oor beweeg na Optipharm toe en nou sit ek met die situasie dat ek geen medikasies het nie.
Ek wens Ryan Noach kry 'n kramp in sy omdat hy die Discovery lede rond soos wat hy goed dink net sodat hy 'n paar rand kan spaar.
My vorige apteek aflewerings diens het GEEN probleme gehad nie en hulle was ook in my area en ek kon self ry en my meds gaan haal as hulle laat sou aflewer.
Nou sit ek met Optipharm in Johannesburg omdat RYAN NOACH daarop aangedring het.
Ek hoop eerlikwaar dat Ryan 'n kramp sal kry en sal vrek oor sy besluite en die lede so verontrief met sy besluite.
Hy bly ons probeer oortuig dat hy besluite neem wat in ons guns tel maar dis eintlik net 'n finansiele besluit omdat Discovery Health net 'n finansiele instelling is wat daarop uit is om maksimale winste te verklaar vir die FRB groep.


Company: Optipharm
Country: South Africa
City: HOOFKANTOOR
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Optipharm
DIT IS EN BLY 'N TERRIBLE DIENS

Discovery Health
Kan ek asb 'n antwoord nou kry?

Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29

First National Bank
Julle nNeUk vir my rond

Discovery Health
Forcing clients to use supplier

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Mtn
Mtn incoming server not working for 36 hours now!

Discovery Health
Optipharm generic junk

Absa
VAN ABSA