Olympus Stream Estate Venue
ONCE I HAD DIFFICULTIES&NEEDED THEIR HELP, NO HELP

Health & Medicine

Sjoe ek voel eintlik baie ongelukkig oor die diens wat ek ontvang vandat ek julle in kennis gestel het dat ek 'n probleem het en sal iets anders moet doen aangesien ons 'n R5000 non refundable deposit betaal het. Ek het regtig gedink julle is anders as ander venue plekke, julle was so fantasties aan die begin en nou kom die ware kleure ook maar uit van Olumpus Strean Venue!!! Vandat ek julle inkennis gestel het dat ek nie meer die 22ste Feb 2014 kan trou nie as gevolg van familie omstandige hede, was daar net verskonings van julle kant af, en nie regtig die begeerte om my te help met 'n plan ten opsigte van wat ek kan doen om die R5000.00 deposito te gebruik nie. Elke keer as ek iets voorgestel het was daar altyd 'n issue met iets!!! Eers was die venue fee R3000.00 toe maak jy die voorstel van ons moet dit op 'n Sondag oorweeg maar stel my ook nie inkennis dat die venue fee dan sommer na R7000.00 gaan verander nie!!! Dan kry ek die kwotasie en wow... nog R2000.00 moet inbetaal word, total van R7000.00 dan vir wat??? Net om julle venue te bruik met paar tafels 40 messe, vurke en borde en om die kroeg oop te maak??? Genade dit is belaglik. Baie dankie dat julle niks anders


Company: Olympus Stream Estate Venue
Country: South Africa
City: PRETORIA EAST
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Memory Ranch
Wat n plesie

Edgars
Kan nie lees nie

Nedbank
Deur mekaar diens!!!

Multichoice
SWAK SWAK SWAK

MiWay
No excess and know R3500 excess

Auto And General
Baie dankie

Bakenkop Animal Clinic
Beste diens

Multichoice
Weereens so teleurgesteld!!

Zuid Afrikaans Hosptial
BESTE MEDIESE DIENS