Snowball Effect
Bestuurder se houding is ONAANVAARBAAR

Computers & Services

Snowball is al vir geruime tyd ons internet verskaffer en hierdie is beslis nie die eerste probleem wat ons met die maatskappy ervaar nie. So om mee te begin is ons alkaar negatief van vorige ervaringe.
Ons internet is al vir die afgelope 3 dae af. Ons bedryf `n groot besigheid en het dus baie belangrike goed (insluitend betalings) wat via internet gedoen MOET word. Ons skakel toe Snowball om vas te stel wat die probleem is. Die bestuurder s? dat daar slegs twee mense is wat daar werk en dat hulle baie druk ervaar. Eerstens, laasgenoemde is NIE die klient se skuld nie. As jy `n besigheid bedryf kan jy nie JOU probleem jou Klient sn maak nie. Ons s? dit toe ook so aan Eugene waarop hy terugkap met "as ons te klein is vir julle, moet julle `n ander verskaffer gaan soek". Ek voel dit is absoluut onaanvaarbaar dat so persoon aan die bestuur van `n maatskappy sit. Geen klient (wat klomp geld) aan `n maatskappy betaal wil so hanteer word nie. As mens betaal vir `n diens, verwag mens allermins DIENS. Nie skouers wat opgetrek word wanneer daar probleme kom nie. Ek is hoogs ontsteld en sal waardeer indien hierdie kwessie baie dringend uitgesorteer kan word.


Company: Snowball Effect
Country: South Africa
City: Western Cape
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nxatel
Moenie my tyd mors nie

Metrobus
Metrobus Oorvol

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

Gm Imperial
Swak kliente diene

Multichoice
Weereens so teleurgesteld!!

Bluebean
6 MONTHS

Incredible Connection
SOMERSET MALL IS N TAK WAAROP JULLE KAN TROTS WEES

Snowball Effect
Onbetroubare Internet

C'est La Vie
Cest La vie Poor management

@lantic
Kan nie kla oor diens, want daars geen diens!