Incredible Connection
SOMERSET MALL IS N TAK WAAROP JULLE KAN TROTS WEES

Shops, Products, Services

Mnr Paulse ek het nie woorde ek kan net se WELL DONE en baie dankie. Amien kan nou met n geruste hart weet as hy nie in sy tak is dat dit in goeie hande gelos is. Petro jy het vir my gewys dat jy die ekstra myl loop. Jys n ster baie baie dankie vir als wat jy gedoen het en jou goeie kliente diens en opvolg werk. Clarence my nr 1 Salesman. Soms verkoop persone iets met al die rekenaar kennis wat ek nie verstaan. Hulle dink hulle beindruk die klient maar ek verstaan NIKS wat hulle probeer se nie. Jy praat met my rekenaar taal wat ek die gewone mens verstaan en meer as een keer het jy meer as UITSTEKENDE diens gegee. Baie baie dankie jy is nie net daar vir sales maar om werklik n diens aan die klient te bied. Amien jy is een van BAIE MIN bestuurders wat deur jou kliente werklik gesien word. Ander kruip in n kantoortjie weg maar jy is sigbaar en beweeg tussen jou kliente rond. Baie Baie dankie vir alles wat jy gereel het en gedoen het om my weer n gelukkige klient te maak met jou uitstekende bestuursvernuf en klientdiens. INCREDIBLE CONNECTION julle kan TROTS wees op hierdie bestuurder en sy span want dit is n WENSPAN!!


Company: Incredible Connection
Country: South Africa
City: SOMERSET MALL
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Santam
Kompliment

Zuid Afrikaans Hosptial
BESTE MEDIESE DIENS

Cellini Luggage
Baie goeie kliënte diens by Tygervallei tak

Atterbury Motors
Waar kwaliteit diens wel bestaan/toegepas word

Simply Shoes
PUIK DIENS

Kalahari.com
Dankie vir goeie diens

Woolworths Insurance
Excellend Service

PostNet SA
Uitstekende diens

Tiestacron
Baie Happy

Vision Motors
UITSTEKKENDE DIENS