Metrobus
Metrobus Oorvol

Politics & Government

Busse word oorlaai, ek neem die bus vanaf Roodepoort Westgate na Sandton. Wanneer die
bus in Florida kom is dit alreeds vol, maar die bestuurder stop om nog passassiers op te tel. Die
dubbel dekker bus is so oorlaai dat die mense by die deur moet uitklim sodat dat daar mense op of
af klim.
Daar is gewoonlik 'n minimum van 45 mense wat staan in die bus. Volgens die inspekteurs mag
daar geen passassiers op die boonste dek of op die trappe staan nie.
Dit is nie die geval op die
bus nie. Indien 'n bestuurder nie opdaag nie word daar nie 'n ander bestuurder gestuur nie, dan is daar
nog 'n groter probleem met oorvol busse want dan moet twee tye se passassiers in een bus klim.
Baie maatskappy het van die midde stad van Johannesburg na Sandton getrek, die aanvraag vir
meer busse val op dowwe ore.

Die busse is dan ook nog in 'n baie swak toestand. Daar is vensters uit, in die somer r? en ons nat in die winter is dit baie koud, die bus vertrek 5:30 in die oggend by Westgate.
Die sitplekke is stukkend, wanneer die bus vinnig rem skuif die passassiers van die sitplekke af.

Ek maak al 15 jaar gebruik van Metrobus, die diens verbeter glad nie omdat hulle nie kompetisie
het met ander bus diens


Company: Metrobus
Country: South Africa
City: Roodepoort / Sandton
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Snowball Effect
Bestuurder se houding is ONAANVAARBAAR

Pretoria West Hospital
Sonder asem

Wimpy
Bad Attitude

Pick 'n Pay
SWAK DIENS EN AREA BESTUURDER LIEG VIR CUSTOMER

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

Wimpy
Swak diens

Nissan South Africa
ONAANVAARBAARE DIENS!

Starline Buses
SPEEDING STARLINE BUSSES

De Lucia Group
Parking problem