Snowball Effect
Onbetroubare Internet

Computers & Services

In die laaste 30 dae moes ek 2 maal bel ivm probleme wat ek met julle diens ervaar het.
Nadat my Internet Sondag die hele dag af washet ek besluit om dit eerder te kanselleer. Ek kan dit nie bekostig om elke keer R150 se prepaid data te koop wanneer my uncapped Internet nie werk nie, en dan is daar nog oproepkostes betrokke.

Ek wil my subskripsie by Snowball kanselleer en ek soek my geld vir Junie 2013 terug. Ek het julle ge-epos maar ek kry geen reaksie vanaf julle nie.


Company: Snowball Effect
Country: South Africa
City: Die Boord
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Snowball Effect
Bestuurder se houding is ONAANVAARBAAR

First National Bank
PAID UP PETROL CARD

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Bluebean
6 MONTHS

Moto Health Care
Moto health care / momentum

Virseker Insurance
Drie weke geneem voordat eis toegestaan is?

Clientele Life
Geen terug voering oor uitkeer van die polis geld

Multichoice
Weereens so teleurgesteld!!