Jurgens Ci
Jurgens Expo

Cars & Transport

Hi, nadat ek afgetree het, het ek het n nuwe Expo gekoop in Feb 2013, saam met n volledige tent en n travelling blanket. Op 3/4/2013 het ek die karavaan geneem om die lug in bande aantevul. Ongelukkig het ek die keer muurtjie by garage getref en die karavaan se as gebuig. Versekerings eis is gou afgehandel en Leisureland Bellville moes die herstelwerk doen, dit was 11/4/2013. Die as is bestel maar aflewering kan eers oor 6-8 weke geskiet. Hoe is dit moontlik hierdie is tog nuwe produksie karavane so daar moet aste beskikbaar wees wat gelewer kan word. Ek onderhandel met Pierre by Leisureland Bellville, hy het ook met "Wimpie" in u werkwinkel gepraat.

My vraag is wat kan gedoen word om hierdie aangeleentheid te bespoedig.

Groet
Andries


Company: Jurgens Ci
Country: South Africa
City: Pretoria
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Jurgens Ci
WHY 2X SERVICES P/YEAR??

Jurgens Ci
WAAROM 2X DIENSTE PER JAAR

Menlyn Auto Bmw
SWAK DIENS MENLYN AUTO

Markham
BLACKBERRY AANKOPE

E P Radiators
Wou nie lekkende radiator wat onder waarborg is, v

CTM
CTM SWAKSTE DIENS LEWERING OOIT

Mahindra Sa
???

Outsurance
Opdatering van polis

Damelin Correspondence College
Swak Diens

Kalahari.com
2 maande vir 1 boek???