Outsurance
Opdatering van polis

Business & Finance

Goeie dag
Ek het reeds 2 keer `n e-pos aan outsurance gerig, maar sonder enige terugvoer. Ek weet nie of dit die geval is dat outsurance dalk nie my e-posse ontvang nie. Ek stuur my e-pos nou via hierdie webtuiste met die hoop dat dit nou ontvang word.
OT19373174

Goeie dag

Hierdie is die tweede keer dat ek hierdie e-pos rig aan out surance.

Ek het hierdie week `n skedule ontvang, en vir die eerste keer merk ek op dat my adres verkeerdelik op die skedule voorkom. Dit moet wees Malanstraat 96, Schoemansville, en nie Malanstraat 97 nie.

Ek versoek asseblief met hierdie skrywe konformasie van hierdie e-pos asook verlang ek `n nuwe skedule waarop die adres gekorrigeer is.

Ek merk ook op dat daar `n premieverhoging is op my polis van ongeveer 8%

Met hierdie skrywe versoek ek dat u die premie heroorweeg.

My salaris is met 5 % verhoog en ek versoek dat daar asseblief ook `n 5% verhoging op die polis moet wees. Geen eise is die afgelope jaar ingedien nie.

Hoop u sal my versoek goedgunstig oorweeg.

Byvoorbaat dank

Jannie Olivie


Company: Outsurance
Country: South Africa
City: Head office
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Channel Life
RETRENCHMENT VOORDEEL BHU07130L

Aig Life South Africa
Baie slegte en vertraagde terugvoer. Eis misversta

Sanlam
SANLAM UNABLE TO UPDATE THEIR DATABASE

Mutual & Federal
Verskaffer stop kontrak dubbel premie herstel HELP

Absa
Geen terugvoe

Vodacom
Complaint

Infiniti Insurance
Moet nooit korttermyn Versekering hier uitneem nie

Absa
Geen reaksie op navraag

Absa
Ontvang geen Rewards waarvoor daar betaal word nie

Telkom
Foon is meer af as aan