Jurgens Ci
WAAROM 2X DIENSTE PER JAAR

Cars & Transport

Fax: 27 (0) 12 797 7301 (No bestaan blykbaar nie)

Hi Jurgens ci, ek wil graag die volgende vraag stel:
Ek sal net graag duidelikheid wil hoor oor die diens van karavane. Volgens die handelaar en diens boekie moet dit diens ses maandeliks gedoen word wat beteken dat ek R2300 p/j moet betaal om die waarborg te behou en dan was die karavaan die hele tyd gestoor (onder dak en mure om}. Aangesien ons dit net vyf maande van die jaar gebruik.
Waarom kan dit nie jaarliks gediens word nie of dienste gereel word per KM afgele???
Ek kan regtig nie sien dat die ghries kwaliteit so swak is dat dit nie vir tydperk van 12 maande, op wiellaars kan hou nie, die selfde geld vir rem skoene. My motor se wiellaars byv.word elke 15000km versien waarom nie die karavaan s'n ook nie??
Andries v Rensburg
Cell : 0832862512
Email : [Email Removed]
Fax : 0867651383


Company: Jurgens Ci
Country: South Africa
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Jurgens Ci
WHY 2X SERVICES P/YEAR??

Cell C
SWAK SWAK SWAK KLIENTEDIENS

Adt Security
Swak diens en geen response

SA Warranties
Waar voor betaal ons

First National Bank
Bankkostes vir Kaarte wat nie bestaan nie

Telkom
Geen diens

Hyundai South Africa
Swak diens

Jurgens Ci
Jurgens Expo

E P Radiators
Wou nie lekkende radiator wat onder waarborg is, v

8ta / Telkom Mobile
Swakste Kliente Internet Dienste