Suzuki Auto South Africa
Squecking suzuki

Cars & Transport

Ten spyte van die feit dat ek wel 3 keer by Suzuki was hele paar keer geskakel het en tot n klagtes op Suzuki se webtuiste geplaas het, wag ek nogsteeds op n antwoord, en dit alles net om die gesqueck to probeer uitsorteer van my Jimny, en ek tot aangese is deur julle "tegnikus" dat daar absoluut niks fout is met my motortjie nie, en my ewe selfversekerd vra of ek n "steam cleaner" het, waarop ek toe heel verwonderd wil weet hoekom, wel die antwoord wat ek gekry het van julle professionele werkswinkel "tegnikus" is dat ek maar defnitief n "steam cleaner" moet aanskaf, om die stof onder by die motor te verwyder. Ek dog ek het n 4X4 gekoop, maar moes toe hoor dat dit eintlik n 4X4 is met baie ekstras wat self aangekoop moet word.

Wel, jammer om julle in te lig maar ek het Suzuki Montana aangegee, want terug voer kry ek nie van julle af nie. Het toe maar op my eie onkoste my motor laat nasien, die gesqueck was toe al die tyd TE lang moere wat gebruik is om die sidepannels (waarvoor ons moes betaal, want dit is n ekstra wat geadverteer word) vas te sit, maar nou die probleem - ek sit met gate in my motor vloer en volgens die ander "mechanics" kan dit op n later stadium probleme v


Company: Suzuki Auto South Africa
Country: South Africa
City: Montana
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Virseker Insurance
Drie weke geneem voordat eis toegestaan is?

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Multichoice
Poor service

Moto Health Care
Moto health care / momentum

Secunda Paneelkloppers
Bly nie by hul woord en kwart petrol tank uit

Impak Education
Versuiming om terug te betaal

Olympus Stream Estate Venue
ONCE I HAD DIFFICULTIES&NEEDED THEIR HELP, NO HELP