Virseker Insurance
Drie weke geneem voordat eis toegestaan is?

Business & Finance

Ek het my motor die 3de Junie afgeskryf en eers op die 20ste Junie skakel hul en se die eis is goedgekeur maar ek moet eers my motor se registrasie papiere pos voordat hul my uitbetaal. Ek het intussen n huur motor wat ek het net tot die 25ste, maar nadat hul my papiere ontvang het sal dit nog 3 werks dae neem voordat hul my uitbetaal, so ek sal dan maar vir n paar dae per voet moet loop werk toe en terug huis toe. Niemand kan my se of hulle my kan help om die motor huur te verleng nie, want volgens Mnr Pieters het hy dit al gedoen en aan my verduidelik???
Dit is dus virseker dat ek baie ongelukkig is oor julle diens wat volgens jul advertensies net puik is. So sinspeel julle ook dat julle trots Afrikaans is maar die laaste person waarmee ek gepraat het, moes ek mee engels gepraat het, hoe werk dit.
Sal met graagte wag op te hoor op n andwoord van julle.
Dankie Werner Cruywagen


Company: Virseker Insurance
Country: South Africa
City: Cape Town
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Suzuki Auto South Africa
Squecking suzuki

Multichoice
Poor service

Vodacom
Uselesscom, just a bad a Tshwane Munic

Absa
Absa het motor registrasie papiere laat weg raak

Renault South Africa
Probleem met voertuig registrasie

Multichoice
SWAK SWAK SWAK

Virseker Insurance
Anderste as ander???