Multichoice
Poor service

Recreation & Entertainment

Dit is nou 3 weke wat ons in Kuruman sukkel. Jy kan kla oor die diens maar dit help niks. Al die sentrums beweer die fout is by jou dekordeerder en jy moet dit neem na 'n agent in Kuruman om te laat toets maar die agent het nie eens toerusting om dit te toets nie. Ek het al veskeie klagtes by mnet Bloemfontein sowel as Johannesburg ingedien maar sonder enige vordering. Mnet is vinnig om vir jou te laat weet jy moet betaal voor die 10e van die maand anders gaan jy heraansluiting moet betaal. Vir wat betaal ek? Vir geen diens nie. Drie weke terug was die fout by my dekordeerder gewees volgens hulle, hoeka toe 'n "power supply" van mnet wat uitgebrand het. Meneer ek gaan die fout eskaleer na my toesighouer en dit is al wat gebeur. Die diens is swak en sommige van julle operateurs op die telefoon is wragtig nog arogant ook nog. Word wakker. Julle vorige agent in Kuruman naamlik Kuruman Radio het wondere verrig om die klante te help maar met julle nuwe agent gee julle duidelik nie om wat gebeur nie. Gaan jy na die agent kry jy 'n ander dekordeerder wat jy by jou huis moet toets want hulle kan nie. As hy nie werk nie bring hom terug en ons gee jou 'n ander een om te toets..


Company: Multichoice
Country: South Africa
City: Johannesburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Swak diens

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Moto Health Care
Moto health care / momentum

Bluebean
6 MONTHS

Multichoice
SWAK SWAK SWAK

CNA
RETURN VAN GAME NIKS GEHELP NIE

Samsung South Africa
After Sale

Ford
Swak diens