Moto Health Care
Moto health care / momentum

Health & Medicine

Ek het nou al meer as 'n maand terug 'n rekening ingestuur van DR Otto en het nog geen terug betaling ontvang nie. Die ander rekening wat ek na die bogenoemde dokter ingestuur het is terug betaal maar die een nog nie. Ek is ongelukkig nie bereid om nog 'n maand te wag vir my geld nie. Dit is net julle eie nalatigheid omdat ek nog nie terug betaal is nie. Ek het julle nou genoeg tyd gegee en gaan nie aanmekaar bel om te vra vir my geld nie. Aan die einde van die maand hou julle jul hand vir my premie maar as ek moet lyk my maande wag vir my geld. As my premie laat is word my rekening by julle dood eenvoudig net gevries. Nou wil ek graag weet wat julle plan is en wanneer ek my geld van julle kan verwag. Ek is glad nie tevrede met julle sloer aksies om my terug te betaal nie. Nou wag ek vir 'n antwoord van julle!!!


Company: Moto Health Care
Country: South Africa
City: Cape town
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Bluebean
6 MONTHS

Mira Networks
Rekening

First National Bank
Legal Creditcard wys nog steeds

Nashua Mobile
Still no joy!!!

Edgars
Kan nie lees nie

First National Bank
PAID UP PETROL CARD

Creditworx (S&V)
Arrogante aasvoëls!!!

Multichoice
SWAK SWAK SWAK

Beeld
REKENING OP DATUM / GEEN AFLEWERING