Hyundai South Africa
Swak diens

Cars & Transport

In desember 2013 dien silverstar casino n kompitiesie aan waar daar Hyundai voertuie gewen kan word in n trekking. so wen ek toe een van die voertuie en die verskoopsbestuurder van Hyundai Bryanston mnr Charles Turner is daar en vra dat ek so spoedig moontlik aan hom seker dokumente van my moet deur e-pos. ek besluit toe ek gaan nie die voertuig vat nie maar aan die firma terug verkoop. so kontak ek toe weer vir mnr Turner om te hoor hoe ver die transaksie is al wat ek kry is die een verskoning op die ander soos byvoorbeeld "ek kan niks doen voor die voertuie terug is op die handelaar se vloer nie" ek e-pos vir jou dokumente wat geteken moet word" (ek kry nie die dokumente per e-pos soos belowe nie) ek ry deurna die tak om die dokumente te teken. volgende belofte " ek e-pos die dokumnete nou hoofkantoor toe" dit mag toe nie gedoen word nie moet glo met die possak gaan. dit sal dan die volgende dag geskiet. dit is toe nooit gedoen nie. na n week sukkel ek nogsteeds om my geld tekry. nou vra ek waar is die diens wat gelewer moet word? ek gaan dit ook met die casino opneem sodat hulle nie weer van Hyundi se dienste gebruik nie asook my vriende


Company: Hyundai South Africa
Country: South Africa
City: Bryanston
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Telkom
Geen diens

Toyota
Sell faulty vehicles to clients

Mr Price
MOEG GESUKKEL!!!

Starline Buses
SPEEDING STARLINE BUSSES

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Vodacom
Swak Diens

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Capitec Bank
Slegste Diens ooit!

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering