Daihatsu SA
Extremely bad service

Cars & Transport

Met verwysing na my vorige klagte van 7 Julie 2013 op Hello Peter. sonder reaksie.

Geen terugvoering van Daihatsu SA is nie 'n goeie voorbeeld wat Daihatsu SA aan sy Handelaars stel nie. Geen wonder dat Omnicar Holdings Paarl nie hul waarborg voorwaardes nakom nie.

In die proses word nie slegs Daihatsu SA se naam geraak nie, maar ook alle Daihatsu handelaars in SA.

Omnicar Holdings Paarl: T/a Paarl Daihatsu, City Daihatsu, Hermanus Daihatsu, Vredenburg Daihatsu, Dalvale Daihatsu, Omnicars, Wynland motors en ander.

Indien hierdie klagte wat moontlik vir Omnicar Holdings Paarl, sowel as Daihatsu SA nie belangrik is nie, nie indringend hanteer word nie het ek geen ander keuse as om dit na die Motor Ombud te verwys. Ook het ek ook geen ander keuse as om dit selfs na die Paarl Post, plaaslike koerant in die Paarl, sowel as alle ander plaaslike koerante waar Omnicar Holdings besigheid doen te verwys nie. Dit alles agv. van Dawie die Verkoopsbestuurder Paarl wat niks van 'n na verkoopsdiens weet nie.

Ek vertrou nogtans dat Daihatsu SA sal toesien dat Omnicar Holdings Paarl hul verpligtinge na kom.

Ook beskou dit as 'n redelike versoek dat Daihatsu SA op my klagte reageer.


Company: Daihatsu SA
Country: South Africa
City: Paarl Omnicars
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Daihatsu SA
Extremely bad service

Daihatsu SA
Daihatsu SA only good at lip service

Daihatsu SA
Towbar replaced

Daihatsu SA
DAIHATSU SHOULD HONOUR 1 YR GAURANTEE ON PARTS

Daihatsu SA
After paying for key I'm told to buy a immobilise

Daihatsu SA
Unprofessional Service! Bad attitudes!

Daihatsu SA
Bad services and follow request

Daihatsu SA
Daihatsu Headache

Daihatsu SA
Daihatsu sold me a lemon Terios 4x4 Offroad

Daihatsu SA
ALERT! DAIHATSU TERIOS 4X4 OFF ROAD OWNERS