Emmanuel Begrafnisdienste
Emmanuel is die beste

Career & Work

Ek het baie slegte diens by 'n ander begrafnis diens ontvang en ek het iemand anders gesoek om my ma se begrafnis te doen, ek het begin rond vra en 'n oom Lood wat by Emmanuel werk het gese hulle sal my help. Hy het my na hulle kantoor geneem waar ek met Louise gepraat het. Binne 'n half uur is my ma oorgeplaas en alles is gereel. Die diens was puik


Company: Emmanuel Begrafnisdienste
Country: South Africa
City: Bloemfontein
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Doves Funerals Insurance
Doves gee swak diens en het geen simpatie

Mtn
SWAK DIENS - GEEN TERUGVOER

Mccarthy
Puik diens

Dial-a-bed
Extremely poor service by dial a bed employees

Department of Labour
SWAK DIENS VAN DEPT VAN ARBEID, PORT ELIZABETH

Purple Turtle Movz
Beste Diens wat ek al gesien het op kort kennis

Absa
Diens uiters swak!!!

Santam
Baie swak diens

NWJ
Slegte diens

Olympus Panel Beaters
Uitstekende Diens