Olympus Panel Beaters
Uitstekende Diens

Cars & Transport

My voertuig was nou onlangs by Olympus Paneel Kloppers vir herstel en ek wil hulle net bedank vir hulle uitstekene diens wat ek ontvang het. Sal enige dag my voertuig weer vir hulle vat. Die herstel werk was A graadse herstel werk en die werkers by Olympus is almal baie vriendelike veral Anton en die ontvangs dame Louise. Hulle help jou altyd met 'n bree glimlag op hulle gesig en het regtig uit hulle pad uit gegaan met die herstel van my voertuig. Baie dankie aan al Olympus Paneel Kloppers se werkers, julle is Awesome.


Company: Olympus Panel Beaters
Country: South Africa
City: Koedoespoort
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mtn
Moeg vir MTN se verskonings

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

Renew-it Sandton
Renew it panle beaters rocks!

C-track
Cancell my contract and open another contract

Game
Swak diens van Game Drie Riviere

Audi South Africa
Herstel van motor tydens vakansie

Just Autos
Broken Promises

Ford
Swak diens

De Jongh's Panelbeating Centre
BAIE SWAK DIENS

Dr Marinda Vosloo
Uitstekende diens!