Mutual & Federal
Verskaffer stop kontrak dubbel premie herstel HELP

Business & Finance

In September 2012 sien ons dat die premie van R1303 nie van ons bank meer verhaal word Mev du Pont is dadelik gekontak en na meer as n maand is aan ons gese dat Mutual&Federal per abuis ons polis gekanseleer het Ons het ons misnoe uitgespreek na jare as klient (geen eise) en opdrag gegee dat polis dadelik herstel word. Mev du Pont stuur nuwe skedule na ons, premie is verhoog na R2079-25 Motor se waarde verlaag met R20000 premie op R208-54 Huis se waarde deur hulle verhoog met R150000 premie op R671-28 nuwe premie R2079-25 Navrae het niks opgelewer en in Januarie word dubbele premie R4158-50 verhaal van n pensionares se rekening Makelaar is dadelik gekontak en ons het vereis dat Mamma se polis herstel moet word na haar posisie voordat Mutual&Federal "per ongeluk" gekanselleer het. Geen terug voering en weer premie van R2079-25 op Februarie verhaal. Ons verstaan dat makelaar aangewese is op verskaffer en daarom hierdie roete want geen navrae word beantwoord deur Mutual&Federal. Mamma is reeds 79jaar oud en daarom word navrae deur my hanteer dogter L Hartman As jare lange klient met n geen eis bonus is hierdie onaanvaarbaar en vereis ons optrede asseblief. Ou polis no 25900929/01/J2


Company: Mutual & Federal
Country: South Africa
City: Rivonia
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mutual & Federal
Still waiting for refund

Channel Life
RETRENCHMENT VOORDEEL BHU07130L

Die Burger
Verhaling van premie met verkeerderlike frekwensie

Absa
Geen terugvoe

Outsurance
Opdatering van polis

Innovation Group
Geen hulp van ENIGE IEMAND

Infiniti Insurance
Moet nooit korttermyn Versekering hier uitneem nie

Resolution Health Medical Scheme
ONREGMATIGE VERANDERING VAN PREMIE BEDRAG

Discovery Life
DON'T WANT TO CANCEL POLICY WITH EMAIL SEND

Quicksure
Swak