Virseker Insurance
VIRSEKER - NOT YOUR LANGUAGE

Business & Finance

Ongeveer vier weke gelede het ek 'n loodgieter benodig om my by my woning te help met 'n verstopte riool pyp. Eerstens het ek gesukkel om met iemand in my taal te praat, wat virseker se leuse is "jou mense jou taal". Die eerste loodgieter wat uitgekom het, kon nie die probleem oplos nie en het voor die eerste uur verby is, my perseel verlaat. Die Sondag oggend het 'n ander loodgieter uitgekom nadat ek met virseker weer gepraat het waar hy die probleem uitgesorteer het voordat die eerste uur verstreke was. Die loodgieter het my meegedeel daarna dat hy my 'n ekstra fooi van R 450.00 moet vra omrede hy spesiale toerusting gebruik het. Ek het hom meegedeel dat Virseker dit nie vir my ges? het nie en dat ek eers by hulle sal uitvind. Hy het my meegedeel dat hy die volgende oggend vir my 'n faktuur sal stuur. Ek het vermoed dat die man 'n vinnige ekstra geldjie wil maak. Ongeveer twee weke daarna het die loodgieter, A Plumber 24/7 vir my 'n faktuur deurgestuur vir 'n bedrag van R 595.00 vir "Labour rate per hour extra" en "Drain Machine". Ek het met Luzinda op 20/02/13 en met Monique op 22/02/13 gepraat waarna hulle my meegedeel het dat hulle span leier my sal skakel, maar geen sukses.


Company: Virseker Insurance
Country: South Africa
City: Eise
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Virseker Insurance
Vermy VIRSEKER - VIRSEKER GEEN DIENS!!!

Virseker Insurance
Swak diens van Virseker - wag nogsteeds

Virseker Insurance
Swak diens - NIE IN MY TAAL NIE!!

Loodgieter Louis
Uitstekende en bekostigbare diens!

Virseker Insurance
Drie weke geneem voordat eis toegestaan is?

Telkom
Telkom employees mess around with custome

Virseker Insurance
Anderste as ander???

Cell C
Upgraded - still no phone received

Donkin Country House
BESPREKING CE DOYLE 2 JAN 2014 6953902

Gm Imperial
Swak kliente diene