Virseker Insurance
Swak diens - NIE IN MY TAAL NIE!!

Business & Finance

Ons het juis by VIRSEKER aangesluit omdat hulle AFRIKAANS praat en "billike premies het".

Elke keer wat ons hulle gekontak het, het ons minimum 15-20 minute aangehou, net om met 'n ENGELSE konsultant te praat, of om afgesny te word omdat hulle ons nie kan hoor nie.

Ons het gaan marknavorsing doen en kan 'n R 1000 'n MAAND spaar - dus is VIRSEKER se premies NIE so billik nie.

Ek is baie ontevrede met hulle diens - hulle wou nie eers 'n kwotasie doen om ons as kli? nt te probeer behou nie. Geen belangstelling nie.

Ek sal hulle glad nie aanbeveel nie.


Company: Virseker Insurance
Country: South Africa
City: Any
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Virseker Insurance
Vermy VIRSEKER - VIRSEKER GEEN DIENS!!!

Pep
Aie swak diens

Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29

Adt Security
Swak diens en geen response

Vodacom
Gekraakte Sam siii skerm

Wilma Mostert Eiendomme
Diens is uiters swak

Sanral
Niemand kan in my huis taal help nie

Telkom
SWAK DIENS

Multichoice
My DSTV is elke ogend af