Standard Bank
Standard Bank (VAF) motorlening

Business & Finance

Motorlening by Standard Band (vaf) - vehicle and assets financing

Ek het aansoek gedoen vir 'n motorlening wat toegetaan was.
Aanvanklik was ek 7.3% rente oor 'n tydperk van 6 jaar aangebied - dit het ek aanvaar en virseker my paiement sal -R4, 600 pm wees.
Dit was deur 'n Nadine Sandt by VAF gedoen.
Die kontrak is toe opgestel met 7.4% oor 6 jaar en ek MOES teken (onder dwang), aangesien dit by die agent op dag van aflewering van die voertuig geskied het.
Ek het aangetoon ek is nie tevrede nie.
Die paiement is nou R5007 pm.
Sederdien (vanaf 11 November 2012) het ek probeer vasstel hoekom dit verander was, deur emails en telefoon oproepe - en al antwoorde wat ek gekry
het is kopiee van die kontrak wat aan my gestuur is.
Ek voel uiters ongelukkig oor hoe ek behandel is, en verwag `n verduideliking.

DW Coetzee


Company: Standard Bank
Country: South Africa
City: Jhburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

E P Radiators
Wou nie lekkende radiator wat onder waarborg is, v

Cell C
Breach of contract

Standard Bank
Goedkeuring van studentelening

8ta / Telkom Mobile
Kansellering van kontrak

Imperial Select Multi Franchise
Bad Service and Feedback

Mtn
KONTRAK UPGRADE AAN NIE REKENINGHOUER VAN KONTRAK

Absa
Betaal al vier jaar n ander persoon se versekering

Celliersstraat Narkose Dienste
Judgement vir R524

Standard Bank
Uitstekende diens

Vodacom
Swak diens van Vodacom