Standard Bank
Goedkeuring van studentelening

Business & Finance

Ek het op die 9de Januarie aansoek gedoen vir 'n studentelening vir my seun aangesien ons reeds n bestaande een by standard bank het. Ek het Dinsdag geskakel aangesien daar nog geen antwoord op internet is nie en ek is belowe dat dit ge-eskaleer gaan word en kan terugvoering tussen 24 uur na 48 uur verwag. Nou net weer op internet gaan kyk en dieselfde antwoord nog steeds by processing is. Die college begin die 3de Februarie en moet afgehandel wees teen dan. Wat gaan hierdie jaar aan met Standard Bank? Verlede jaar was alles so vinnig afgehandel. Die internet verwysing is 911914yrep...

Ek hoop dat ek vinnig 'n antwoord kan verwag want haat dit om te kla. Maar hierdie vat nou heeltemal te lank.


Company: Standard Bank
Country: South Africa
City: Student loans
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Standard Bank
ONBEHOLPE STANDARD BANK

Jet
Jet verkoop klere wat vol gate is

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Absa
ABSA aftrekkings

Santam
Goerdere wat weggeraak het met trek

Standard Bank
Diefstal en bedrog

Mtn
Doen nie wat hul belowe nie

SARS
Hoe lank nog!!

Telkom
Cancel my internet line, sent me proof

First National Bank
Bankkostes vir Kaarte wat nie bestaan nie