Mtn
KONTRAK UPGRADE AAN NIE REKENINGHOUER VAN KONTRAK

Telecommunications

MTN het my 'n kontrak telefonies aangebied en ek het dit aanvaar. My verloofde het die kontrak gebruik en betaal in 2011/2012, maar is uitmekaar en het gevra dat hy steeds die kontrak gebruik en betaal tot dit verval. 2012 was die kontrak "due" vir 'n "upgrade" en ek het MTN skriftelik versoek dat die kontrak oor te sit op sy naam, INDIEN hy kwalifiseer, INDIEN NIE, moet die kontrak gekanselleer word, en die nommer moet oorgesit word op Pre-paid vir hom. Op daai stadium was ek onder "debt councelling" en 'n selfoon kontrak mag volgens wet nie hernu word indien jy onder "debt councelling" is nie. Ek het AL my uitstaande skuld afgelos Oktober 2012 - 2013 'n ITC check gedoen op my naam en gesien eks gelys vir MTN vir R5500.00 vir einde 2012 en begin 2013. SONDER my mede-wete het MTN die kontrak op my naam ge-upgrade, my kontak details verander na syne toe, hy het geteken vir die upgrade en die foon ontvang. Ek het GEENSINS geteken vir 'n "upgrade" nie. Ek het navraag gedoen by MTN LIFESTYLE CENTRE en volgens hulle is daar geen dokumente vir die "upgrade" nie. Wat staan my te doen??? Ek het nie vd upgrade geteken nie - en ook nie vir die ontvangs van foon nie.


Company: Mtn
Country: South Africa
City: TZANEEN
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Motor Finance Corporation
MFC weier om my verloofde se kontrak te kanselee

Autopage
Mtn verander kontrak

Autopage
Wil kontrak hernu

Mtn
Eensydige Kontrak verandering!!!

Nashua Mobile
Foutiewe Rekening

Vodacom
Vodacom has incompetent STAFF!

Vodacom
Services and Repairs below standard

Blackberry
Bad product received with new contract

The Holiday Club
PUNTE SKIELIK WEG/TERM POINTS SKIELIK 10JR LANGER

Virgin Active South Africa
Oorhandig aan prokureu